Die vermeende moordenaar van ’n afgetrede boer van Joubertina is by ’n polisieversperring naby d...

Die vermeende moordenaar van 'n afgetrede boer van Joubertina is by 'n polisieversperring naby die Stormsrivierbrug in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat hy verlede week ontsnap het.

Jason Witbooi (22), wat aangekla is van die moord in Oktober verlede jaar


op die 69-jarige Norman Ludwig, en Mbongosi Mgoqi (24) het Dinsdag uit 'n bewegende polisievangwa ontsnap waarin hulle van die landdroshof in Humansdorp na Joubertina teruggeneem is.

TAP IMAGE/S BELOW TO EXPAND


Scroll Down to Load More



Latest & Breaking News from Across South Africa