ACR Crime Initiative SA

2018-12-10 08:49:38 -


3 months ago

FB post as received. Maak gereed om julself en ander te beskerm. Het die nou ontvang. Het enige i...

FB post as received.

Maak gereed om julself en ander te beskerm.

Het die nou ontvang. Het enige iemand dalk meer inligting?

DIS WREDE DREIGEMENTE WAT HIERDIE ANDILE WATSENAAM HIER UITER..DWING MY OM ALMAL DRINGEND TE WAARSKU....

Ek het nou eers tyd gekry om hierdie video behoorlik deur te luister. Dat niemand hierdie man laat toesluit het vir haatspraak en medepligtigheid vir beplanning om blanke mans, vrouens, kinders, hulle honde en enige lewendige


eiendom te vermoor nie, kan ek nie verstaan nie.

Hy het iets teen Johan Rupert, ek weet nie wat nie, klink dit gaan oor die Taxi-industrie.

Toe skreeu hy vir sy mense dat vir elke swart persoon wat doodgaan, gaan sy mense 5 blankes doodmaak. Dit is herhaal oor en oor.

Ek weet nie wie beplan iets nie, maar


dit blyk dat dit deur 'n sekere groep dalk begin gaan word om 'n oorlogsproses aan die gang te kry. Ek het gesoek vir 'n week, maar die inligting word dig bewaar, ek kry niks nie...maar ek is gewaarsku dat konfrontasie oppad is..en dis nie deur Craig Montgomery se mond wat ek nou spreek nie.

Dus sal ek as ek jy is, ernstig soos in super-ernstig plan sien om jouself te beveilig, om te onttrek of om jou buurt te beveilig. Dis soos in dae nue weke nie. Groot dele vd land is alreeds op hoog oranje gesit wat beteken dit is rooiwarm.

Ek het ook verstaan dat petrolbomme na huise gegooi gaan word (dis hoorsê...) maar ek stel voor jy kyk na maniere om daardie een die hoof te bied. Paar liters Coke in die huis en gordyne nat te gooi...ek weet nie. Ek was nog nooit daar nie, maar die aanslag wat beplan word is ernstig.

Julle kan hierdie deel na betroubare mense toe, dit lyk my klomp onskuldiges gaan saam in hierdie lokval gelei word. Wees paraat en kyk woes om jou rond.

Besluit waar jy die veiligste is....

1) In jou motor in die dorp?

2) In die veld?

3) In jou eie 4 mure?

4) Op 'n onttrekkingspunt.

Maar maak jou besluit en wees paraat. Moenie vir my wag om almal te waarsku nie, ek is nie by groepe ingeskakel nie en ek het gesien met hierdie beurtkrag hoe vinnig selbatterye leeg loop. Ek gaan ook maar net my buurt se dinge dophou.

Skaf dringend vir jou Baufeng 2-rigting radios aan en weet teb minste dat jy sal kommunikasie hê om by iemand uit te kom, sou jy dit nodig ag.

Wees paraat, wees gereed en bly op jou knieë. Onthou boosheid is alreeds verslaan by die kruis. Ons het die Koning aan ons kant. En Hy was vervolg...Sy kinders sal ook vervolg word, wat ek en jy is. Staan sterk.

En deel maar my skrywe. Dat mense hierdie video self kyk en weet tyd is hier.



Also Read: