"Hulle tap toe geruime tyd lank warm water uit die geiser om dit vuurwarm te kry en gooi dit op oom Jan se kop uit. Die geiser se temperatuur is op 80 °C gestel."