Lesley Mphahlele (36) was Vrydag deur hulle vasgekeer in 'n veiligheidshuisie by die onderneming Herber Plastic in Jetpark, Boksburg. Hulle het petrol in die huisie ingegooi en dit aan die brand gesteek.