Die gesin van 'n Suid-Afrikaner wat 'n sakeman in Mosambiek is, is ontsteld oor wat as sy "tweede verdwyning" sedert Augustus vanjaar in dié land beskryf word.