'n Ouditeur, wat betrokke is by die ondersoek na die Emfuleni- plaaslike owerheid se benarde geldsake, is Vrydagoggend in 'n gastehuis op Vanderbijlpark in die bene geskiet.