2022-08-05 10:46:39 - 1 week ago -
Verdagtes in twee afsonderlike voorvalle is gister 4 Augustus, danksy die goeie samewerking van Heidelberg se veiligheidstrukture vasgetrek.
'n Man wat items op die voorstoep van Diamante en Goud gesteel het, is deur beamptes van gevang.
Die man het voet in die wind geslaan en Crime Stop Security Services het dadelik
reageer en die man begin soek.
Hy is by die sirkel in Voortrekkerstraat aangekeer.
Melinda van der Merwe, eienaar van Diamante en Goud, het vir Dawie en Nalize van Crime Stop vir hul vinnige optrede geloof.
Die verdagte is aan Heidelberg SAPD oorhandig.
In nog 'n voorval het 'n verbode immigrant van die polisie weggehardloop en in die Blesbokspruit by die laagwaterbrug in Marèstraat gespring.
Lede van en het in beide gevalle dadelik reageer en hulp op die verskillende tonele verleen.
Die man in die rivier het later self uitgeklim, toe hy die oormag gewaar en is gearresteer.
Heidelberg Times wil al die betrokkenes
Heidelberg Times wil al die betrokkenes bedank vir hul harde werk om Heidelberg veilig te hou.
Swipe images left/right or click image to preview article.
VERDAGTES VASGETREK DANKSY GOEIE SAMEWERKING...
MURDER IN CENTRAL HEIDELBERG...
BERGE CLAIM TROPHY IN SPECTACULAR FINAL...
LITTLE NEO IS BACK FROM HOSPITAL AND ATTENDING SCHOOL ONCE AGAIN...
SUPPORT HEIDELBERG IN THE 2022 FINAL THIS SATURDAY!...
97 ILLEGAL MINERS, FARM OWNER ARRESTED FOR ILLICIT MINING...
PLAASAANVAL: BOER ERG AANGERAND...
JUST IN: PETROL PRICE TO INCREASE AT MIDNIGHT TOMORROW...
MAN MURDERED IN RATANDA FOLLOWING HOUSE ROBBERY, ASSAULT...
LCC BAKERY BECOMES A REALITY...
REST NOW, YOUNG MEN...
SUBSTATION VANDALISM PLUNGES EKURHULENI AND LOCAL AGRICULTURAL HOLDINGS INTO DARKNESS...
MOVING VIGIL HELD FOR RATANDA BROTHERS...
TRAGEDY STRIKES HEIDELBERG/RATANDA COMMUNITY:THREE CHILDREN FROM SAME FAMILY DIE OF SUSPECTED POISONING...
WAS THE SEWERAGE SPILL INTO THE BLESBOK RIVER AN ACT OF SABOTAGE?...
GEBEDSPOGING GEVRA VIR BAIE SIEK HEIDELBERG SEUNTJIE...
VACANCY AVAILABLE - FIELD SERVICE TECHNICIAN...
RESIDENTS UNHAPPY WITH LLM RESPONSE DURING IDP WARD MEETING...
VOLUNTEER MEDICS SUPPORT SLIPPER DAY...
ANC/SEFM COALITION ON SHAKY GROUND...
Login or Create your NARI Profile
Click here to Edit social accounts
TIP: You can save your Location Settings in your Dashboard.
Notice that this post / article includes video content. Watch the video in the article.
Click here to Edit social accounts