"THE PEOPLE HAVE SPOKEN!!!!" our new Logo! We have made this discount available to everyone of you! Baie dankie aan ons Almagtige God wat vir my die wysheid en kennis gegee het om hierdie moontlik te maak.
Ek wil ook baie dankie aan elkeen van julle se want sonder julle was
hierdie nooit moontlik nie Dan 'n paar spesiale mense en maatskappye! Nicole Bouwer van Marketing Volt - Digital Marketing Agency jy is eerste op my lys, jou dryf en idees beteken vir my so baie! Agusta Saunders jou gebede en dat jy altyd in my glo speel 'n ongelooflike rol! Jaco van Eck vir al jou luister en raad! Annarie Vermeulen hoewel jy nie meer deel is van die prentjie nie, baie dankie vir jou insette en hulp aan die begin! Lisje Bouwer Myburgh vir ons nuwe Logo van Marketing Volt - Digital Marketing Agency Simonei Van Ede van Aramex vir al jou bystand! Leigh Taylor and
Osorio Valdemiro Macome from FedEx, thank you for all the amazing assistance! Jandre de Beer van V8 MEDIA vir al julle kennis! Shao Gary and Owen too my brothers from the far East, the most amazing suppliers ever! Francois van Wyk vir jou ure en kosbare tyd wat jy aan ontwikkeling spandeer! Bernadette Ferreira my muse en meer! My Kleine Winkel word 2 die 24 ste Oktober! Dit was vir my die grootste leerskool van my lewe tot op hede!
Elkeen van julle wat op hierdie blad is het dit moontlik gemaak! Die toekoms: Afrika verkope behoort oop te maak binne die volgende twee weke.
Ek gaan ook 'n Facebook Groep begin oor veiligheid op die plaas, om die huis en in die huis.
Ek wil my kennis en ervaring met soveel mense moontlik deel.
Ons gaan 'n klomp maatskappy nooi om deel te word hiervan want die groter prentjie is om elke mens te beveilig! THANK YOU! BAIE DANKIE!
KEA LEBOHA!
NGIYABONGA!
Xiθxiθ!
TAP IMAGE/S BELOW TO EXPAND
Swipe images left/right or click image to preview article.
Maak my so gelukkig om so resensie te ontvang! Weereens dankie Rene Hollings! ...
Aan al die vrouens daar buite, mag julle 'n ongelooflike dag ervaar! Julle is baie spesiaal vir ons! ...
Tyd staan nie stil nie en My Kleine Winkel sal die einde van Oktober al 3 jaar oud wees. ...
Wow, what a day! Thank you so much for all your support! ...
Plenty of Pre- Ordered Solar PTZ Cameras that left today! Thank you for all the support SA! ...
This unit is a ceiling mount standalone alarm with camera and 3 x foggers 3 systems all in one..They retail at R11750 inc VAT Plea...
We all deal with different hardships in our lives, last week Thursday and Friday was my turn. Then you receive such an amazing mes...
Credit to Bester Butchery in Bloemfontein. For your Biltong needs, visit the "BEST"er BUTCHERY in SA! For your unique camera solti...
Our journey has been amazing!
Thank you South Africa!
Please like and share us far and Wide!
200 followers away from 10 000!!!!...
Gatvol of your gate motor being stolen? For pricing, information and orders please click through to our website ...
Worried about your gate being forced open and them getting away with your vehicle? ...
When sitting a 160km away from home and still being able to see or hear exactly what is going on around your celess...
May each and every person experience the greatest year yet! Happy New Year!...
After a couple of days rest Voel ek uitstekend, veral met die tipe terugvoer! ...
When defending yourself is the only option! ...
Baie dankie aan elke persoon wat hierdie besigheid van my share, ondersteun en al die insae van elke verskaffer, vriend en kennis!...
Merry Christmas! All Deliveries are free till the 24th of December!...
Mag elke een van julle 'n GeseΓ«nde Geloftedag ervaar! ...
π ±π »π °π ²π Ί π ΅ππ Έπ ³π °π ππ °π »π ΄ Thank you all for your ongoing support! πππ
πππ...
Time for Solar Lights and our rechargeable bulbs! Solar Floodlights ππππ
πππ
πππ Rechargeable Bulb...
More Latest & Breaking News from Across South Africa
Click here to Edit social accounts