2021-04-19 17:34:50 - 2 years ago -
12 Plaaslike besigheidspanne het oor die afgelope paar weke aan Heidelberg Rolbalklub se besigheidsliga deelgeneem.
Die finaal het op 15 April plaasgevind en Cubic Systems het met die trofee weggestap.
George Clarke (organiseerder) en Rosa Buys (kompetisie sekretaris) van Heidelberg Rolbalklub het die trofee aan die wenspan oorhandig.
NTT Volkswagen
het tweede plek en Bryte Insurance derde plek ingepalm.
LCS Logistics en LCS Group het die algehele vierde- en vyfde plek losgeslaan.
Volgens George, het beurtkrag veroorsaak dat die liga twee keer uitgestel moes word.
Hoewel die liga later klaargemaak het as wat dit oorspronklik beplan was, het dit nie die geesdrif onder die spanne gedemp nie.
Heidelberg Rolbalklub is op die hoek van Groenfontein- en Viljoenstraat by die Unievelde geleë.
Vir meer besonderhede, skakel Elmarie Eygelaar by 082 561 0441.
Swipe images left/right or click image to preview article.
LOCAL SECURITY COMPANY APPREHENDS “MAIZE THIEVES”...
KLEIN HEIDELBERG-SEUNTJIE VERLOOR DAPPER SIEKTESTRYD...
KOMMER OOR MYN WAT TUSSEN HEIDELBERG EN NIGEL BEPLAN WORD...
VOLKIES BUS RECOVERED...
Hoër Volkskool Heidelberg BUS STOLEN - BOLO...
MURDER OF HAWKS COLONEL STRONGLY CONDEMNED...
VEHICLE ENDS UP IN RIVER DESPITE BARRIER TAPE WARNING...
PRAYERS OFFERED UP FOR LITTLE NJABULO WHO IS STILL MISSING...
RENSBURG ACCIDENT CLAIMS YOUNG LIFE...
VAAL SEZ DEVELOPMENT IN LESEDI CLOSE TO REALIZATION...
Rand Water DEEPLY CONCERNED ABOUT DEFAULTING MUNICIPALITIES...
HEIDELBERG RESIDENTS GIVE EMPHATIC THUMBS DOWN TO NEW EXTENTION 24 DEVELOPMENT...
MAJOR BREAKTHROUGH BY HEIDELBERG SAPS IN FIGHT AGAINST CRIME...
KLEIN ETHAN IS TUIS!...
SUCCESSFUL GRADING EVENT HELD AT Ability Academy...
MINISTER LAUNCHES WORKING FOR WATER PROGRAMME IN HEIDELBERG...
UITERS SIEK 10-JARIGE BENODIG GEBED...
ETHAN VORDER MOOI!...
CRIMINAL BROUGHT TO JUSTICE AFTER CHASE...
HIJACKERS SUCCESSFULLY APPREHENDED...
Login or Create your NARI Profile
Click here to Edit social accounts
TIP: You can save your Location Settings in your Dashboard.
Notice that this post / article includes video content. Watch the video in the article.
Click here to Edit social accounts